Omgewing


Dam sak na 61%

TEN SPYTE van ’n paar lekker dond erbuie tussen Sondag en Dinsdag in die Oudtshoorn-omgewing het die vlak van die Rau­benheimerdam waar die dorp se drinkwater vandaan kom, van 64% op…


Steeds kritiek, al reën dit

Deur Marlene Malan Die watersituasie in en om Prins Albert bly kritiek ondanks sowat 25 mm reën wat sedert verlede Donderdag geval het. Stortreën en hael, gepaard met donderweer en…


Voorkom so brande in huidige droogte

Eden Brandweer op gereedheidsgrondslag • Die kontaknommer van die Eden Brandweer se inbelsentrum is 044 805 5071. Deur Liesel le Roux MET die huidige droogte word ’n bedrywige brandseisoen in die Eden…


‘Droogtes kies nie grense’

Provinsie hou droogtehulp-werksessie in Prins Albert Bo: Boere van Prins Albert, Laingsburg en Beaufort-Wes en omgewing het ’n droogtehulpwerksessie op die skouterrein in Prins Albert bygewoon. Onder: Die sprekers by…