Dam sak na 61%

Rukwinde het Sondagmiddag die dak afgeruk van ’n vliegtuigloods by die Oudtshoorn Lug­hawe. Die loods behoort aan die munisipaliteit.                             Foto: Schalk le Roux

Kerk- en Baron van Reedestraat was ook Sondag gedeeltelik gesluit na takke van bome afgewaai het. Foto verskaf

TEN SPYTE van ’n paar lekker dond

Kerk- en Baron van Reedestraat was ook Sondag gedeeltelik gesluit na takke van bome afgewaai het. Foto verskaf

Kerk- en Baron van Reedestraat was ook Sondag gedeeltelik gesluit na takke van bome afgewaai het. Foto verskaf

erbuie tussen Sondag en Dinsdag in die Oudtshoorn-omgewing het die vlak van die Rau­benheimerdam waar die dorp se drinkwater vandaan kom, van 64% op 18 Januarie tot 61% gister gedaal. Slegs 3 mm reën het die week by die dam geval.

Goeie reën het kol-kol in die gebied geval, met 45 mm wat na verneem word by Stolsvlakte ge­meet is.
Rukwinde het Sondag se donderweer voorafgegaan, met boomtakke wat afgeruk en selfs dakke wat afgeruk is.