Jaar afgeskop met ‘n waatlemoenfees!

Lutherse Jeugbrigade waatlemoenfees
Dit is waatlemoentyd in die Klein Karoo en op Oudtshoorn het die Lutherse Jeugbrigade begin hulle eerste byeenkoms van 2018 afgeskop met ‘n waatlemoenfees op die kerkterrein. Die leier, kapt David Julius (middel) het sy dank uitgespreek teenoor verskeie besighede op Oudtshoorn vir die waatlemoene. Foto: Garnett Wicomb