Spesiale Benz by Oumotorskou te sien

Hierdie 1886 Benz maak deel uit van ’n  spesiale uitstalling wat tydens die 2017 George Oumotorskou te sien sal wees, en wat fokus op voertuie wat in Duitsland vervaardig is. Vanjaar se George Oumotorskou vind op 11 en 12 Februarie op die terrein van die PW Botha Kollege op George plaas.