Wat jy vandag moet weet





Erik wen 1ste PGA

Deur Ben du Preez DIE oud-Struisie Erik van Rooyen het verlede naweek die Eye of Africa-PGA Gholftoernooi by die Signature Golfbaan in Eikenhof, Jo­hannes­burg, gewen. Die totale prysgeld van die toernooi is…


Man vas vir dronkbestuur

Deur Liesel le Roux ’N MAN is Saterdagoggend op Oudtshoorn in hegtenis geneem vir beweerde dronkbestuur na ’n botsing in Voortrekkerweg naby die kruising met Baron van Reedestraat. Volgens sers Gretchen Michaels,…




Die Oudtshoorn Polisie het ‘n identikit uitgereik van ‘n man wat gesoek word na die verkragting van ‘n 35-jarige vrou in Bridgton. Die voorval het op 11 Februarie 2017 om…