Update – Knysna and Plettenberg Bay Fires
The following update was received from the Eden District Municipality’s Joint Operation Centre: 80% of the fire in both Knysna and Bitou are contained. Today, cold weather and fresh human…
Lees VerderThe following update was received from the Eden District Municipality’s Joint Operation Centre: 80% of the fire in both Knysna and Bitou are contained. Today, cold weather and fresh human…
Lees VerderDysselsdorp en die landelike gebiede oos van Oudtshoorn staar ’n waterkrisis in die gesig met ’n kragonderbreking wat veroorsaak dat water nie meer na hul reservoirs gepomp word nie. Die…
Die vrywilligersgroep Oudtshoorn Dogs in Need (ODIN) het vanoggend na Knysna vertrek met onder meer kos, komberse, draagbare dierehokke, waterbakke, ’n skandeerder en eerstehulpkissies. Die vrywilligers gaan ook help om…
OUDTSHOORN se dierevriende samel weer geld in vir die diere van die dorp, en vir ’n skamele R20 kan jy ’n pragtige skildery van die skilder Glendine van De Rust wen….
No refuse removal will take place in the Greater Oudtshoorn today (27 April), a public holiday. Refuse collection will re-start tomorrow morning (28 April), also for areas that would have…
Hoewel die Groter Oudtshoorn Munisipaliteit se kantore gesluit is oor die langnaweek, is alle nood- en bystanddienste beskikbaar by 044 203 3000 of 044 203 7800 / 7801. Die munisipale kantore…
Deur Schalk le Roux (Berig en foto’s) MIN mense kry dit reg om van ‘n idilliese droom soos om in ‘n skilderagtige omgewing in harmonie met die natuur te lewe ‘n werklikheid…
Debuutproduksies het vanjaar die voortou geneem met benoemings vir die KKNK se Kannas vir 2017. Reza de Wet se Asem en Tertius Kapp se Liewer is elk ses keer benoem….
Thijs Nel, kunstenaar van Oudtshoorn van wie se skilderye en keramiek, wêreldwyd deel vorm van kunsversamelings, woel en werskaf op 74-jarige ouderdom nog feitlik daagliks “om die wêreld vir…
Die Grobbelaarsrivier het in die vroeë oggendure verskeie laagwaterbrûe en paaie op Oudtshoorn oorstroom. Baie van die paaie is egter nou weer begaanbaar. Volgens kapt Malcolm Pojie, woordvoerder van die…