KKNK


Lloyd-Webber se treffers onder Klein Karoo-sterre!

Bo: Suid-Afrika se eie “Phantom”, André Schwartz. (Foto verskaf.) AANHANGERS van Andrew Lloyd-Webber het almal hul gunsteling-liedjies uit sy musiekblyspele. Die produksie The Music of Sir Andrew Lloyd-Webber, wat op…


KKNK: Teksmark kom huis toe!

Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se vlagskip-projek, Teksmark, is al ’n instelling op die jaarlikse kunstekalender. Dramaturge, akteurs, feesdirekteurs en ander spelers in die bedryf kom jaarliks in die Moederstad…




‘Ons mense se stories’

DIE teateraanbieding by vanjaar se KKNK is vol stories wat ’n groot emosionele impak maak, stories wat persoonlike, intieme verhale vertel wat almal sal raak. Die artistieke direkteur van die…


Pryswenners te sien by vanjaar se kunstefees!

VERSKEIE toneelstukke en musiekproduksies wat teaterpryse gewen het of benoem is vir teaterpryse is vanjaar by die KKNK op Oudtshoorn te sien.kykNET-Fiëstas • Queenie-hulle, ’n tragiekomedie oor ’n groep bergies…


KKNK-produksies wen groot by Fiëstas

VERSKEIE produksies wat in 2019 op die planke was by die KKNK het uitste­kend gevaar by kykNET se 10de Fiësta-pryse. Die toekennings is Sondagaand aan teater- en musiekproduksies uitgedeel wat…