KKNK

‘Kom gesels saam oor volgende fees’

Deur Liesel le Roux DIT het regtig goed gegaan met die pas afgelope KKNK, sê Hugo Theart, artis­tieke direkteur van Kunste Onbeperk, aanbieder van die KKNK. Volgens hom ontvang die…


KKNK Speelbos verras

Met ’n skelgeel springkasteel, ’n sokkerveld, doolhof en talle ander interessante hoekies, het kinders hulle vanjaar gate uit by die KKNK se kindervermaak-hoekie in die Kuierbuurt, genaamd Speelbos, geniet. Met…



Sewe topverkopers van Kunstefees

Deur Liesel le Roux ERNSTIGE toneelstukke, toneel wat die gehoor laat skaterlag het en verskeie musiekvertonings was vanjaar onder die topverkopers by die KKNK. KKNK-gehore was nog nooit bang om…



Die KKNK is gereed vir beurtkrag

DAAR is die afgelope dae hard op Oudts­hoorn gewerk om gebeurlikheidsplanne gereed te kry sodat beurtkrag nie vanjaar se 25ste KKNK ontwrig nie. “Ondanks die beurtkrag-uitdaging is ons gereed vir…