Lees hier van die vorige gesprekke
DIE gesprekke vandeesweek in Die Hoorn met David Piedt en Poem Mooney (op onderskeidelik die vorige en hierdie bladsy) is deel van ’n reeks waarin Die Hoorn gesels het met…
Lees VerderDIE gesprekke vandeesweek in Die Hoorn met David Piedt en Poem Mooney (op onderskeidelik die vorige en hierdie bladsy) is deel van ’n reeks waarin Die Hoorn gesels het met…
Lees VerderSOOS die meeste venues is die KKNK se Kuierbuurt ook maklik begaanbaar vir rolstoele, sê Rinette van Rensburg, bemarkings- en kommunikasiebestuurder van die KKNK. Besoekers wat hulp met toegang benodig,…
SCHALK BEZUIDENHOUT, die krulkopkomediant met sy kenmerkende truitjies en skerp tong, is vanaand (21 Maart) om 18:30 te sien in sy eenmanvertoning, Snorseun, in die Absa Burgersentrum. Schalk doen slegs…
FEESGANGERS met ’n beperkte begroting kan ook vanjaar die fees geniet, sê Hugo Theart, artistieke direkteur van die KKNK oor die fees wat op Donderdag, 21 Maart, op Oudtshoorn afskop….
JONG visuele kunstenaars van Oudtshoorn is vanjaar die gesig van Absa se bemarkingsveldtog by die KKNK. Absa het vandeesweek hul nuwe bemarkingsveldtog lewe gegee met die installering van die groot…
André Boezak – predikant van die Verenigende Gereformeerde Kerk in Bridgton, lid van die KKNK-stigters-komitee, oud-direksielid, storieverteller, skrywer en kunsteliefhebber wat al sy eie produksies na die KKNK gebring het,…
‘n HOOGTEPUNT by vanjaar se visuele kunsuitstallings by die 25ste KKNK is ongetwyfeld die KKNK25-terugblikuitstalling met werke van die vorige 24 jaar se feeskunstenaars wat ten toon gestel word. Volgens…
Deur Liesel le Roux MISKIEN het jy ook die laaste tyd gesien dat jonk en oud op Oudtshoorn aan die brei en aan die hekel is, of besig is om iets…
Die vierde in ’n reeks waarin Die Hoorn gesels met baanbrekers betrokke by die eerste KKNK in 1995 op Oudtshoorn. Vandeesweek aan die beurt is die bekende Garnett Wicomb –…
Die derde van ’n reeks waarin Die Hoorn gesels met van die baanbrekers betrokke by die eerste KKNK in 1995 op Oudtshoorn. Liesel le Roux en Christine Schoeman het by Ida…