Tania se woorde by KKNK
’N VOORLESING uit Tania Smit van Oudtshoorn se debuutbundel, Hekelwoorde van my hart, maak vanjaar deel uit van die KKNK! Die boekvoorlesing in die produksie, Karoolinge gehekel in woord en klank,…
Lees Verder’N VOORLESING uit Tania Smit van Oudtshoorn se debuutbundel, Hekelwoorde van my hart, maak vanjaar deel uit van die KKNK! Die boekvoorlesing in die produksie, Karoolinge gehekel in woord en klank,…
Lees VerderDRIE van Suid-Afrika se grootste sangers gaan vanjaar op Oudtshoorn te sien wees as deel van ’n konserttoer wat geïnisieer is deur Matthys Maree, bekende pianis, musiekregisseur, vervaardiger én boorling…
Die tweede van ’n reeks waarin Die Hoorn gesels met van die baanbrekers betrokke by die eerste KKNK in 1995 op Oudtshoorn. EEN van die stigterslede en dryfvere van die…
Die Hoorn skop vandeesweek af met ’n reeks waarin ons met ’n verskeidenheid mense gesels wat daar was toe die eerste KKNK in 1995 op Oudtshoorn aangebied is. Deel met ons in…
Deur Liesel le Roux DIT is duidelik nie speletjies om tans ’n groot kunstefees te midde van ’n uitdagende Suid-Afrikaanse ekonomie en strawwe onderlinge kompe- tisie vir borgskappe vir die kunste…
Deur Garnett Wicomb ’N VRIENDELIKE versoek is tydens verlede Maandag se spesiale raadsvergadering van die Oudtshoorn munisipaliteit gerig aan politieke partye op Oudtshoorn om hul hul verkiesingsplakkate vir die duur…
WOON jy op Oudtshoorn? Is jy in 1994 gebore? Is jy 70 jaar of ouer? As jou antwoord ja is op een van hierdie vrae, is jy een van ’n…
DIE KKNK is begin Desember benoem as een van die ses gewildste feeste van 2018 wat meeding om die kykNET Fiësta Fees van die Jaar-prys. Die publiek het die geleentheid om…
ABSA is weer volgende jaar met die 25ste KKNK die hoofborg van die fees. Dié aankondiging is Sondagaand by die bekendstelling van die 2019-fees in Kaapstad gedoen. David Wingfield, bemarkingshoof…
MET ’n bykomende borgskap van R200 000 word Kunste Onbeperk se Teksmark vir 2019 uitgebrei om benewens Afrikaans en Engels ook Xhosa-tekste in te sluit. Dié aankondiging is begin September met…