Moenie dié musiek by die KKNK misloop
David Kramer • Chris Chameleon en CH2 • Laurika Rauch en Loki Rothman • Ricus Nel en Refentse FEESGANGERS by vanjaar se KKNK kan uitsien na die debuut van 11…
Lees VerderDavid Kramer • Chris Chameleon en CH2 • Laurika Rauch en Loki Rothman • Ricus Nel en Refentse FEESGANGERS by vanjaar se KKNK kan uitsien na die debuut van 11…
Lees VerderMET net ’n week oor voor 2018 se KKNK, kan twee lesers van Die Hoorn vandeesweek elk twee kaartjies wen na Operasie Holm, een van vanjaar se fees se lekkerste…
Kunsinstallasies bly agter ná fees Deur Liesel le Roux VANJAAR se KKNK gaan Oudtshoorn mooier maak met vyf permanente en funksionele kunsinstallasies wat na die fees op die dorp gaan…
Die Hoorn gesels met Hugo Theart, waarnemende uitvoerende KKNK-hoof Deur Liesel le Roux HUGO THEART, waarnemende uitvoerende hoof van Kunste Onbeperk, hou onverbloemd baie van Oudtshoorn en sy mense. “Ek…
DIE vier wenners van verlede week se kompetisie in Die Hoorn met die prys ’n dagkaartjie na die KKNK, is Cecile Ungerer wat ’n dagkaartjie gewen het vir Vrydag 30…
KKNK 2018 – 10 dubbelkaartjies vir Die Hoorn se lesers te wen! IS jy moeg vir jou man se lang gesig wat lyk soos ’n bok wat afdraend kyk? Lyk…
VERSKEIE top-musikante maak vanjaar hul buiging in die Klein Karoo by Awê Kaktus, die eerste groot aandkonsert in die KKNK-Kuierbuurt. Awê Kaktus bring van Suid-Afrika se top-musiekkunstenaars na die…
“DIE KKNK se splinternuwe Kuierbuurt bied hope familievermaak vir oud en jonk en feesgangers kan daarna uitsien om daagliks hier te kuier,” sê Hugo Theart, waarnemende uitvoerende hoof van…
DAG Zero wink vir Kaapstad, maar in Bauke Snyman (48) se drama Swerfgoed is 50 liter water per dag per persoon al lankal vir niemand meer beskore nie. Water is…
DIE spesiale afslagprys op Oudtshoorn vir weekkaartjies na die KKNK se Kuierbuurt geld nog net tot vandag (Donderdag 1 Februarie) om 17:00. Die kaartjies is teen ’n afslag van 30%…