KKNK maak feesgangers só self kunstenaars
VANJAAR se 23ste KKNK het feesgangers die geleentheid gebied om nie net toeskouers van die fees te wees nie, maar self betrokke te raak en ook kunstenaars en resensente te…
Lees VerderVANJAAR se 23ste KKNK het feesgangers die geleentheid gebied om nie net toeskouers van die fees te wees nie, maar self betrokke te raak en ook kunstenaars en resensente te…
Lees VerderDeur Liesel le Roux POSITIEWE terugvoer stroom in oor veral die Uitkampteater, Speelbos by Arbeidsgenot (die kinderprogram) en die kwaliteit van die teaterproduksies by vanjaar se KKNK op Oudtshoorn, sê…
Deur Ilze-Mari Gründling VANJAAR se 23ste KKNK het kleurvolle en kunstige spore op die Karoolandskap agtergelaat met ’n klipinstallasie teen ’n koppie net buite Oudtshoorn by Chandelier. Die klippe spel…
Verleentheid na toegang tot toilet geweier word DIE Polisie ondersoek ’n klag van aanranding nadat ’n vrou (59) tydens die afgelope KKNK na bewering deur ’n sekuriteitsbeampte toegang tot ’n…
‘N GRAAD 12-LEERDER van die Hoërskool Oudtshoorn, Lonel Fivaz (17), se kunstalent het tydens die KKNK op Oudtshoorn vir haar nuwe deure oopgemaak. Lonel was een van die promotors wat…
Debuutproduksies het vanjaar die voortou geneem met benoemings vir die KKNK se Kannas vir 2017. Reza de Wet se Asem en Tertius Kapp se Liewer is elk ses keer benoem….
’N BESONDERSE musiekproduksie waarmee hulde gebring word aan Jans Rautenbach is môre (Vrydag, 14 April) op die planke by die KKNK op Oudtshoorn. Rautenbach, bekroonde rolprentmaker en oud-voorsitter van die KKNK-direksie, is…
Boekgespreksreeks: Flori Schrikker en Koelsoem Kamalie, skrywers van “Soettand en Kook saam Kaaps” by van hul talle bewonderaars. Foto: Marlene Malan Boekgespreksreeks: Willem Steenkamp, skrywer van “Die Grensoorlog, 1966 –…
DIE Suid-Afrikaans gebore Franse mimiekmeester, John Jacobs, is terug in sy geboorteland om vanaf Dinsdag by die KKNK op te tree in ‘n splinternuwe Paasfeesproduksie, My passie vir Jesus. Die…
Baron van Reedestraat is Maandagmiddag dié plek tydens die KKNK om te wees wanneer die Vryheid van Oudtshoorn aan Evita Bezuidenhout oorhandig sal word. Dié verering van Suid-Afrika se bekende sosiale…