En dit reën áltyd in die Klein Karoo tydens die KKNK
Dit reën voorwaar altyd tydens die KKNK op Oudtshoorn. Na ‘n baie droë somer is Oudtshoorn sopnat na ‘n wonderlike reënbui vanoggend en ook reën gisteraand en deur die nag. …
Lees VerderDit reën voorwaar altyd tydens die KKNK op Oudtshoorn. Na ‘n baie droë somer is Oudtshoorn sopnat na ‘n wonderlike reënbui vanoggend en ook reën gisteraand en deur die nag. …
Lees VerderARTKAROO, kunsgalery op Oudtshoorn, pak vir vanjaar se fees ’n projek aan waartydens hulle komtemporêre kuns met ’n ou Switserse tradisie wil kombineer. Die galery het betrokke geraak by ’n…
DRIE van die land se grootste komediante saam op een verhoog – dit is die ervaring wat op besoekers aan die KKNK wag met die vertoning 3-in-1 waarin Casper de Vries,…
’N MENS kan sowaar die hele fees besig bly sonder om enige geld op vermaak uit te gee. Hier is vyf maniere hoe: 1. Straatkuns, straatkunstenaars en straatteater in Baron van Reedestraat….
Deur Ilze-Mari Gründling DOODGEWONE mense inspireer haar, sê RSG se Haidee Muller. Haidee, wat op Oudtshoorn grootgeword het, sal tydens die KKNK daagliks by die RSG-verhoog te sien wees. Saans…
Deur Marlene Malan ’N BOEKEPROGRAM uit die boonste rakke. Dis wat die KKNK feesgangers beloof by vanjaar se 23ste kunstefees op Oudtshoorn. Daniel Hugo, digter en vertaler wat deesdae in…
“Ons verseker graag alle feesgangers dat hulle veiligheid by vanjaar se KKNK ’n top-prioriteit is en dat alles in ons vermoë gedoen word om toe te sien dat besoekers ’n…
OMKRING volgende Donderdag, 23 Maart! Hoekom? Want dan kan jy ’n Rivierbuurtkaartjie vir die sewe dae van vanjaar se KKNK koop teen ’n verminderde prys van slegs R175. So spaar…
Deur Ilze-Mari Gründling LUIGI April (39), ’n rymkletser van Oudtshoorn gaan vanjaar in samewerking met kykNET by die KKNK optree. Hy het in 2015 naam gemaak met sy album, Sy…
DIE Vryheid van Oudtshoorn gaan tydens vanjaar se KKNK aan die Suid-Afrikaanse ikoon en legende Evita Bezuidenhout toegeken word! Die Groter Oudtshoorn-raad het vanoggend tydens ’n spesiale raadsvergadering ’n aanbeveling…