KKNK

‘Fees vir hele familie’

DIE 24ste KKNK wil ’n familiefees wees, en daarom bied die program iets vir almal met snykant-teater, uiteenlopende musiek en hope jeug- en kindervermaak. Aan die woord is Hugo Theart, waarnemende…


KKNK wil versoen

Deur Liesel le Roux DIE KKNK wil ’n versoenende rol in die hui­dige Suid-Afrika speel en die direksie het ’n doelbewuste keuse ge­maak om dit te doen, sê Crispin Sonn, direksie­voorsitter…



Absa wil Oudtshoorniete by veldtog betrek

ABSA wil tydens 2018 se KKNK kuns na die hart van Oudtshoorn bring, met = veldtog waarin ’n aantal “funksionele” kunswerke oor die dorp heen geïnstalleer sal word om die dorp se…


Rhodé lê tuig neer by feeste

Deur Liesel le Roux DIE uitvoerende hoof van Kunste Onbeperk, die maatskappy wat die KKNK en Klein Karoo Klassique aanbied, Rhodé Snyman, sal nog net tot na volgende jaar se…



Nuwe voorsitter vir Kunste Onbeperk

Kunste Onbeperk, die maatskappy wat die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) en Klein Karoo Klassique op Oudtshoorn aanbied, het ’n nuwe voorsitter. Crispin Sonn is tydens ’n onlangse direksievergadering tot…


Karoo Moose wen groot by die Kannas

Lara Foot se Karoo Moose was die groot wenner by die KKNK se Kanna-prysuitdeling Maandagaand. Dié drama is bekroon met die Kanna vir beste teateraanbieding, Foot as beste regisseur en…