Boekgespreksreeks in Rembrandtsaal bring talle skrywers na KKNK

BoekevroueBoekgespreksreeks: Flori Schrikker en Koelsoem Kamalie, skrywers van “Soettand en Kook saam Kaaps” by van hul talle bewonderaars. Foto: Marlene Malan

Daniel by boekeBoekgespreksreeks: Willem Steenkamp, skrywer van “Die Grensoorlog, 1966 – 1989”, saam met die gespreksleier, Daniel Hugo (regs). Foto: Marlene Malan