Besoekers by Grotte meer, sê Maimane
Deur Liesel le Roux DIT gaan weer goed by die Kango Grotte buite Oudtshoorn nadat dié toerismebestemming die slagoffer was van finansiële wanbestuur onder die vorige munisipale regering en amper…
Lees VerderDeur Liesel le Roux DIT gaan weer goed by die Kango Grotte buite Oudtshoorn nadat dié toerismebestemming die slagoffer was van finansiële wanbestuur onder die vorige munisipale regering en amper…
Lees VerderDIE SA Weerdiens voorspel ‘n 60% moontlikheid op reën vir Oudtshoorn Donderdag. Volgens Wayne Venter van die SA Weerdiens sal die sterk winde wat na verwagting langs die kusgebiede verwag…
CALITZDORP is gereed vir die Winterfees wat die naweek op die dorp plaasvind! Aktiwiteite begin Vrydag om 11:00 en Saterdag om 09:00. Sondag sluit af met ’n bergfietswedren en langtafel-brunch by…
Die eerste stop/ry-beheerpunt op die pad vanaf Oudtshoorn begin reeds in Voortrekkerweg in Oudtshoorn. DIE pad tussen Oudtshoorn en De Rust wat tans grootliks herbou word, sal van volgende Maandag…
Press release from the Eden District: The Knysna Joint Operational Centre has lost all data and telephone communication capability. All the fire lines in Knysna has flared up again and…
Vanoggend se sterk wind in die Klein Karoo het ook die dak van ‘n huiswinkel in Dysselsdorp afgewaai, sê Ntobeko Mangqwengqwe, woordvoerder van die Oudtshoorn Munisipaliteit. Intussen is twee families…
Sterk wind het vanoggend twee informele huise in Rose Valley (voorheen Riemvasmaak) in Oudtshoorn verwoes. Volgens Ntobeko Mangqwengqwe, woordvoerder van die Oudtshorn Munisipaliteit, is verteenwoordigers van die behuisingsafdeling op pad…
Sterk winde mag môre (Saterdag) weer in die Klein Karoo, die Suid-Kaap en Oos-Kaap waai wat opnuut ‘n brandgevaar in dié gebiede sal skep. Volgens Wayne Venter van die SA…
Oudtshoorniete het die afgelope dae hul harte oopgemaak sodat ‘n trok gister en vandag vanaf die Turnberry Boutique Hotel kon vertrek met voorrade kos, water, klere en komberse na vir…
The Police arrested seven suspects in connection with housebreaking and the possession of stolen property in Knysna. “All these suspects are scheduled to appear in the Knysna Magistrates’ Court after…