Wat jy vandag moet weet
ArtKaroo groet die uitstalruimte in die Prince Vintcent Gebou
Deur Ilze-Mari Gründling DIE bekende ArtKaroo Kunsgalery in die Prince Vintcent Gebou in Oudtshoorn open vanaand die laaste keer ’n kunsuitstalling in dié gebou nadat die eienaar, Janet Dixom, besluit…
Oakdale Ondersteunersklub hou 4X4-dag op Vleesbaai
Die Hoër Landbouskool Oakdale se jaarlikse 4×4-dag word Saterdag (12 Augustus) vanaf 08:00 op Vleesbaai aangebied. Hierdie is tradisioneel ʼn heerlike gesinsdag op die duine langs die see. Die Oakdale…
Inwoners van hier gaan ook môre aan massaoptogte en protesoptrede teen Zuma deelneem
Inwoners van die Klein Karoo en Suid-Kaap gaan ook môre deelneem aan massaoptogte en ander protesoptrede ter ondersteuning van die mosie van wantroue in pres Jacob Zuma wat môre voor…
Gordon April reeds weke gelede uit op borgtog
‘n Voormalige burgemeester van die Groter Oudtshoorn, Gordon April, is reeds etlike weke gelede op borgtog vrygelaat terwyl gewag word op ‘n beslissing van die regterpresident van die Kaapse Hooggeregshof…
Mense bo 50 teiken van kitsbankbedrog
Mense ouer as 50 jaar is klaarblyklik tans die teiken van kitsbankbedrog op Oudtshoorn, waarsku die Oudtshoorn Polisie. “Al die slagoffers die laaste tyd was ouer as 50 jaar,” sê…
Few days left for top olive oils to enter and be named one of South Africa’s Top 10
South African olive oil producers have to enter before 4 August for the SA Olive Awards, annually held in August. With these awards SA Olive gives recognition to the country’s…
Oudtshoorn Veediefstaleenheid die beste in die Wes-Kaap!
Die SAPD Oudtshoorn Veediefstaleenheid is tydens Agri Wes-Kaap se Jaarkongres op Donderdag 27 Julie aangewys as die beste veediefstaleenheid in die Wes-Kaap. Die beoordeling is gedoen op grond van produksie-inligting…
Sers Alan Adams van Uniondale die Beste Landelike Veiligheidskoördineerder
Sers Alan Adams, sektorbevelvoerder: landelike veiligheid van Uniondale, is tydens die Jaarkongres van Agri Wes-Kaap aangewys as die Beste Landelike Veiligheidskoördineerder en so vereer vir sy bydrae tot landelike veiligheid…
Kunste Onbeperk skuif na Arbeidsgenot
Deur Liesel le Roux KUNSTE ONBEPERK, die maatskappy wat die KKNK en Klein Karoo Klassique aanbied, skuif op 1 Augustus uit sy kantore op die derde vloer van die Seppie…