Polisie soek vroue op video vasgevang na diefstal by Queen Zebra
Die Oudtshoorn Polisie is op soek na die twee vroue in die foto. Hulle het op 26 Augustus on 11:30 by Queen Zebra ingestap en gemaak of hulle daar wil…
Lees VerderDie Oudtshoorn Polisie is op soek na die twee vroue in die foto. Hulle het op 26 Augustus on 11:30 by Queen Zebra ingestap en gemaak of hulle daar wil…
Lees VerderLentedag en Boomplantdag is vanoggend op Oudtshoorn gevier met die plant van bome in Parkweg en binne die terrein van die Oudtshoorn Infanterieskool. Hier is die burgemeester, Colan Sylvester (links),…
DIE voëlgriepvirus H5N8 is ook op ‘n plaas tussen Oudtshoorn en Calitzdorp gevind. Verskeie plase in ‘n radius van 10 km om dié plaas is reeds onder kwarantyn geplaas. Volgens…
DIE R328 tussen Oudtshoorn en die Kango Grotte gaan oor die volgende sewe maande herseël word. Dit is die tweede pad vanaf Oudtshoorn wat ’n nuwe baadjie kry, met die…
Na die reën en sneeu op die berge die afgelope twee weke is die Raubenheimerdam se vlak slegs een persent hoër. Dié dam, waar Oudtshoorn se drinkwater vandaan kom, was…
Deur Liesel le Roux ’N GROEP diereliefhebbers van Oudtshoorn het ’n heerlike musiekkonsert vir Saterdag, 2 September, gereël as deel van nog ’n inisiatief deur hulle om geld in te samel…
Die Oudtshoorn Polisie vra hulp van die publiek om persone op te spoor na wie na jare steeds gesoek word in verband met ou sake. Daar is lasbriewe uitgereik vir…
‘n Geregtelike nadoodse ondersoek gaan gedoen word nadat die liggaam van ‘n 14-jarige seun vanoggend in Rose Valley (voorheen Riemvasmaak) in Oudtshoorn gevind is. Volgens ‘n inwoner van die woonbuurt is…