So klein lyk die naweek se weer in die Klein Karoo
DAAR is ’n moontlikheid van reën en donderbuie die naweek in die Klein Karoo, veral smiddags en saans. Die Kaapse Weerkantoor van die SA Weerdiens voorspel die moontlike reën, met…
Lees VerderDAAR is ’n moontlikheid van reën en donderbuie die naweek in die Klein Karoo, veral smiddags en saans. Die Kaapse Weerkantoor van die SA Weerdiens voorspel die moontlike reën, met…
Lees VerderGOEIE nuus vir KKNK-feesgangers! Die Rivierbuurtkaartjie bied vanjaar toegang tot die gewilde opelugkonserte en ook Huisgenoot se aandkonserte. Nog beter nuus is ’n spesiale promosie vandag (23 Maart) waartydens ’n weekkaartjie…
Oudtshoorn se middedorp is voorwaar onder beleg. Daar kan by niemand meer twyfel wees dat straatkindterreur die botoon voer in die middedorp nie en niemand klaarblyklik in staat is om…
’N FOUT wat ingesluip het met die druk van munisipale rekeninge, is die oorsaak daarvan dat sowat 13 persent van belastingbetalers in die Groter Oudtshoorn nie hul rekeninge vir Februarie…
BAIE boere, veral die jonger garde, se onbetrok-kenheid by Agri Klein Karoo is herhaaldelik genoem tydens Agri Wes-Kaap se streekkongres wat Dinsdag, 28 Februarie, by die Oudtshoorn Proefplaas buite Oudtshoorn gehou…
’N OMVATTENDE uitstalling van Thijs Nel van Oudtshoorn se skilderye, beeldhouwerke en keramiek open môre (Woensdag, 8 Maart) in Pretoria by die Village Ridge Boutique Hotel in Nieu-Muckleneuk. Nel het Maandag na…
“Na die wegholsukses van verlede jaar se eerste Uitkampteater, is die aanbod vanjaar groter met meer kunsvorme en genres,” sê Rhodé Snyman, uitvoerende hoof van die KKNK, wat van 8…
Deur Liesel le Roux DNA wat gevind is in ’n skoen en in ’n houertjie samboksalf (Zam-Buk) het daartoe bygedra dat ’n 28-jarige man van Bridgton, Oudtshoorn verlede Woensdag (22…
‘N BAIE warm dag met die temperatuur wat tot bokant 40 grade C gaan styg, word vir môre in die Klein Karoo voorspel. Langs die kus sal die kwik tot…
DYSSELSDORP se inwoners sit bykans sonder water nadat ‘n pyp vanoggend gebreek het en die Dysselsdorp Watersuiweringswerke oorstroom is. Ernstige skade is deur die oorstroming aan die elektriese toerusting binne die…