Goeie nuus – Oudtshoorniete spring in om ingang skoon te maak!
Tussen 50 en 60 inwoners van Oudtshoorn – hoofsaaklik kinders van die Riemvasmaak-omgewing – het vanoggend ’n berg swartsakke vol vullis opgetel by die dorpsingang vanaf De Rust. Die skoonmaakprojek…
Lees Verder