Sperstreep verontagsaam

 

 

Hierdie video van ‘n voertuig wat op die pad tussen Oudtshoorn en George ondanks ‘n sperstreep ‘n ander voertuig verbysteek, is deur Barry Roeland aan Die Hoorn gestuur. Hy sê hy ry die pad elke dag en sien maar min verkeersvoertuie op die pad. Die onwettige verbystekery is ‘n gereelde verskynsel, sê hy.