Wat jy vandag moet weet
Voorkom so dat jy in die middedorp beroof word
DIE Oudtshoorn Polisie het die week verskeie wenke gegee om inwoners by te staan om te voorkom dat hulle in die middedorp beroof word. Volgens kapt Louis Visser, woordvoerder van…
Kom help Woensdag die dorp skoonmaak
INWONERS van Oudtshoorn word genooi om Vrouemaand te vier deur volgende Woensdag, 14 Augustus, by die volgende #trashtag-projek op die dorp betrokke te raak waartydens die omgewing by Die Lighuis…
Eienaar gesoek
Kultuurerfenis by Klassique gevier
DIE jaarlikse Klein Karoo Klassique, Oudtshoorn se fees van klassieke musiek, kuns, kos en wyn, wil vanjaar ook ’n bydrae lewer om die kollig te laat val op Suid-Afrika se…
Interskole: hoogtepunt van seisoen
“INTERSKOLE 2019 is ’n belangrike gebeurtenis en datum vir elke leerder van Gimmies. Dit is die hoogtepunt van die seisoen en dié interskole die eerste en laaste vir onder- skei-delik…
Sneeuprentjies…
Eskom-ontploffing laat Suid-Kaap sonder krag
Deur Liesel le Roux OUDTSHOORN en ses ander Suid-Kaapse dorpe was Vrydag (19 Julie) bykans ’n uur sonder krag na ’n ontploffing op ’n 400 KV-transformator by die Proteus Substasie naby…
Spesiale prys vir Klassique-pakket
’N SPESIALE kaartjiepakket van R950 vir al nege vertonings by vanjaar se Klein Karoo Klassique, is tans by kaartjieverkooppunte beskikbaar. Die pakket bespaar feesfangers R240! Daar is egter slegs ’n…
Oudtshoorn skud vere reg vir reeks konserte
DIT is eersdaags lente in die Klein Karoo en op die granaatplaas Celebratio word daar tans hard gewerk om vermaak uit die boonste rakke te verskaf met ’n reeks konserte…