Reën, wind en sneeu in die Klein Karoo
Deur Liesel le Roux DAAR was Maandag groot dankbaarheid in die droë Klein Karoo nadat sagte reën sedert die vroeë oggendure oor die gebied uitgesak het. Hoewel reënval in en…
Lees VerderDeur Liesel le Roux DAAR was Maandag groot dankbaarheid in die droë Klein Karoo nadat sagte reën sedert die vroeë oggendure oor die gebied uitgesak het. Hoewel reënval in en…
Lees VerderMET ’n stem wat al beskryf is as wêreldklas, sal Corlea Botha die gehoor Saterdagaand behoorlik meevoer wanneer sy haar gunsteling- treffers van Andrew Lloyd-Webber gaan sing by ’n huldeblyk-konsert…
Deur Angelique Erasmus AANSOEKE vir die boorgate, wat deel uitmaak van die Boere in Nood-projek in die Groter Oudtshoornstreek, sluit môre (Vrydag 25 Oktober). Enige boere wat hulp benodig en…
Deur Angelique Erasmus BEURTKRAG Fase 2 wat gister (Woensdag) kort na 08:00 deur Eskom afgekondig is, het Suid-Afrikaners onkant gevang, en ook op Oudtshoorn moes daar dringend planne gemaak word…
Aanhangers van Andrew Lloyd- Webber het almal ’n paar gunsteling-liedjies uit sy musiekblyspele. Die produksie Classical Tribute to the Music of Lloyd-Webber, wat op Saterdag 26 Oktober op Celebratio buite…
Deur Angelique Erasmus DAAR is slegs twee weke oor vir boere in nood om aansoek te doen vir twee boorgate wat vir boere in die Groter Oudtshoorn-streek geskenk word. Alle…
Andrew Lloyd-Webber se grootste treffers kan op Saterdag 26 Oktober in ’n produksie op die spog-granaatplaas Celebratio in die Klein Karoo gehoor word. Die produksie, saamgestel deur Paul Loeb van…
Deur Marlene Malan VAN 17 tot 19 Oktober is die skouterrein aan die onderpunt van Jan Louwstraat in Prins Albert weer in rep en roer wanneer nie net die prestasies…
Deur Liesel le Roux TWEE van die Groter Oudtshoorn Munisipaliteit se senior bestuurders het verlede Vrydag hul bedankings ingedien voor die verstryking van hul vyfjaarkontrakte met die munisipaliteit. Die bedankings…
SO lyk reënvalsyfers wat Die Hoorn na Sondag se reën in die Klein Karoo bekom het. Die meeste reën Sondag (24 mm) het noord van Oudtshoorn in Schoemanshoek en in…