Misdaad

Bakkieruit gebreek in Hoogstraat

Deur Ilze-Mari Gründling STRAATKINDERS het vermoedelik Dinsdagmiddag die agterruit van George en Marianne Dall van Oudtshoorn se bakkie gebreek terwyl hulle besig was om inkopies te doen. George bedryf ’n…


Oppas vir internet-bedrog, sê polisie

DIE Oudtshoorn Polisie het inwoners gemaan om bewus te wees van die gevare van internetbedrog. Volgens kapt Louis Visser, woordvoerder van die Oudtshoorn Polisie, is ’n gastehuis uit R20 000…





Kommer ná naginbrake

• Dakdiewe steel R80 000 uit kluis by Clicks Deur Liesel le Roux INBRAKE snags by besighede op Oudtshoorn het inwoners van die dorp bekommerd. Clicks, Oudtshoorn-Wes Handelshuis en Swartberg…


Polisiekantoor kry twee bomdreigemente

Deur Liesel le Roux DIE Oudtshoorn Polisiekantoor in Baron van Ree­destraat moes verlede week twee keer ontruim word nadat die skakelbord anonieme bomdreigemente ontvang het. Die eerste dreigement was Donderdagoggend…