Hof

Lasbrief vir vrou wat wegbly van hof

Deur Garnett Wicomb DIE saak teen ’n egpaar van Oudtshoorn wat van bedrog en geldwassery aangekla word, is Maandag in die Oudtshoorn Streekhof tot volgende maand uitgestel vir die inhegtenisneming…



Vrou hoor vandag oor Kersmoord

Deur Garnett Wicomb DIE vonnisoplegging van ’n vrou van De Rust wat op Kersoggend 2016 ’n man met ’n kombuismes doodgesteek en aan strafbare manslag skuldig bevind is, sal waarskynlik…


Drie in hof vir roof

Deur Garnett Wicomb DIE saak teen drie mans van Calitzdorp wat van roof met verswarende omstandighede aangekla word, is einde September in die Oudtshoorn Streekhof vir verdere getuienis tot volgende…


Campher Desember voor

Deur Garnett Wicomb DIE saak teen ’n man van Oudts­hoorn wat daarvan aangekla word dat hy sy saamleefmaat vir drie dae aan­gehou, gemartel en so ernstig aan­ge­rand het dat sy…



Man kry 7 jaar

Deur Garnett Wicomb ’N MAN van Oudtshoorn met sewe vorige veroor­delings wat weer aan huisbraak en diefstal skuldig bevind is, is in die Oudtshoorn Streekhof sewe jaar tronkstraf opgelê. Blake…



Moordsaak teen De Rust-vrou wag

Deur Garnett Wicomb ’N Vrou (24) van De Rust wat Kersoggend 2016 ’n man met ’n kombuismes doodgesteek het en onskuldig pleit op ’n klagte van moord, sal tot September…