Hof

Man kry 7 jaar

Deur Garnett Wicomb ’N MAN van Oudtshoorn met sewe vorige veroor­delings wat weer aan huisbraak en diefstal skuldig bevind is, is in die Oudtshoorn Streekhof sewe jaar tronkstraf opgelê. Blake…



Moordsaak teen De Rust-vrou wag

Deur Garnett Wicomb ’N Vrou (24) van De Rust wat Kersoggend 2016 ’n man met ’n kombuismes doodgesteek het en onskuldig pleit op ’n klagte van moord, sal tot September…


Jonge skuldig aan poging tot moord

Deur Garnett Wicomb ’N JONG man van Calitzdorp wat daarvan aangekla is dat hy ’n ander man met ’n vuurwapen geskiet het, is Vrydag in die Oudtshoorn Streekhof aan poging…


Vier mans van Dysselsdorp vry

Saak van hofrol geskrap nadat klaers nie hof toe kom Deur Garnett Wicomb DIE saak teen vier mans van Dysselsdorp wat daarvan aangekla is dat hulle ’n man met ’n…


Weermaghoës se saak weer uitgestel

Deur Garnett Wicomb TWEE senior weermagoffisiere wat tereg staan op aanklagtes van intimidasie, en dat hulle die polisie in die uitvoering van hul pligte verhinder het, se saak is Maandag…


Vrou tot 4 jaar gevonnis

Deur Garnett Wicomb ’N 37-JARIGE vrou van Oudtshoorn is skuldig bevind op aanklag van poging tot moord en Maandag in die Oudtshoorn Streekhof tot vier jaar gevangenisstraf opgelê. Sy is…