Misdaad

Skoot oor motorsleutels

Hoteleienaar in hegtenis oor beweerde afvuur van wapen. Deur Ilze-Mari Gründling DIE eienaar van ’n hotel op Oudtshoorn wat Maandag in die Oudtshoorn Landdroshof op aanklag van diefstal en die…

Lees Verder


Naasbestaandes gevind

Deur Ilze-Mari Gründling ’N MAN wat Maandag op die Oudts­hoorn-Calitzdorppad in ’n skietvoorval gesterf het, se naasbestaandes is opgespoor. Die polisie het aanvanklik ge­sukkel om naastebestaandes in die hande te kry…



Man nie ‘n ‘hondesteler’ nie

VOLGENS  kapt Louis Visser, woordvoerder van die Oudtshoorn Polisie, ken die Polisie die man wat daarvan verdink word dat hy honde steel. “Die man is bekend aan die Polisie.  Hy…


Handsak naby Wesbank se winkels gegryp

Deur Ilze-Mari Gründling Die Oudtshoorn Polisie ondersoek ’n klagte van roof nadat ’n vrou omstreeks 11:45 gister­oggend in Voortrekkerweg van haar handsak beroof is. Die voorval het in Wesbank nie…


10 jaar vir verkragting

Deur Garnett Wicomb ’N MAN wat ’n vrou twee keer oor ’n draadhei­ning gegooi en haar gesleep en verkrag het, is Maan­dag in die Oudtshoorn Streekhof aan ver­kragting skuldig bevind en…


Weermagdokter weer vlugtig in hof

DIE saak teen ’n dokter verbonde aan die Infanterieskool op Oudtshoorn wat daarvan aangekla word dat hy twee jong vroulike rekrute seksueel aangerand het, is gister in die Oudtshoorn Streekhof…