Misdaad

Gordon April skuldig

• Uitspraak in jarelange sand-en-klipsaak  Deur Garnett Wicomb DIE vonnisoplegging van die voormalige burgemeester van Oudtshoorn, Gordon April, en Raymond Wagenaar, assistent- superintendent stormwater en strate by die munisipaliteit, is…


Nagklub-moordsaak nou na Streekhof

Deur Garnett Wicomb DIE saak teen ’n man van Oudtshoorn wat daarvan aangekla word dat hy Kersfeesaand verlede jaar ’n jongman by ’n kuierplek, Face da Bass, doodge­steek het, is…


Makelaar ontken skuld

Deur Garnett Wicomb Hy erken dat hy met toestemming in 2008 ’n bedrag van R863 000 by me A Swart/die JJ Swart Testamentêre Trust, geleen het en dit in Augustus…





Babadief skuldig

Deur Garnett Wicomb DIE vrou wat ’n baba by die Toe­komsrus Kliniek op Oudtshoorn ge­steel het, is Vrydag in die Oudtshoorn Streekhof aan menseroof skuldig bevind. Die saak is vir…



Vrou skuldig aan menseroof

Deur Garnett Wicomb DIE jong vrou wat ‘n baba by die Toekomsrus Kliniek op Oudtshoorn gesteel het, is die afgelope Vrydag in die Oudtshoorn Streekhof aan menseroof skuldig bevind en…