Misdaad

Geen borgtog vir vermeende bendeleier

Deur Garnett Wicomb BORGTOG vir ’n vermeende bendeleier is verlede Donderdag in die Oudts­hoorn Landdroshof deur landdros Lorrane Samuels geweier. Die man, Mandralino Meyer (22), is glo die leier van…




Twee steel boerboklam om wyn te koop

Deur Garnett Wicomb TWEE mans van Oudtshoorn wat ‘n boerboklam van ‘n kleinboer gesteel het, is in die Oudthoorn Landdroshof aan veediefstal skuldig bevind en opgeskorte vonnisse opgelê. Jan Afrika…



Polisie vra hulp met gesteelde motor

’N HONDA BALLADE wat die nag van 1 Mei uit Bondstraat op Oudtshoorn gesteel is, is naby die dorp se vullisterrein gevind. Die groen 1984-motor was egter sonder al sy wiele en…



3 vas na gastehuis-inbraak

’N 28-JARIGE man is saam met twee ander mans in hegtenis geneem nadat hy verlede Vrydag by Swartberg Country Manor naby Matjiesri­vier ingebreek en verskeie items ge­steel het. Volgens sers…