Inbrekers op heterdaad betrap
• WhatsApp-boodskap gestuur WHATSAPP-GROEPE kan met groot sukses gebruik word om misdaad te bekamp, sê kapt Louis Visser, woordvoerder van die Oudtshoorn Polisie. ’n Oproep aan die polisie asook ’n…
Lees Verder• WhatsApp-boodskap gestuur WHATSAPP-GROEPE kan met groot sukses gebruik word om misdaad te bekamp, sê kapt Louis Visser, woordvoerder van die Oudtshoorn Polisie. ’n Oproep aan die polisie asook ’n…
Lees VerderDeur Ilze-Mari Gründling DIE Ladismith Polisie ondersoek ’n saak van huisbraak met die opset om te steel en diefstal nadat daar verlede Donderdag omstreeks 18:30 by die Ladismith Spar ingebreek is….
TWEE Tanzaniërs, onderskeidelik 31 en 36 jaar oud, is Dinsdag deur die Ladismith Polisie in hegtenis geneem vir handeldryf in dagga. Volgens ao Jan Cederas, woordvoerder van die Ladismith Polisie,…
Van Rooyen gevonnis vir verkragting en seksuele aanranding Deur Garnett Wicomb ’N MAN van Oudtshoorn wat twee jong vroue geleenthede met sy motorfiets aangebied en die een verkrag het, is in…
’N 59-JARIGE vrou van Vierdelaan in Zoar is verlede Vrydag (29 September) om 20:00 in hegtenis geneem vir handel in drank sonder ’n lisensie. Volgens ao Jan Cederas, woordvoerder van…
Deur Ilze-Mari Gründling DIE twee mans wat deur polisiebeamptes van Gauteng in Oudtshoorn in hegtenis geneem is in verband met ’n moordsaak in Primrose, Germiston, is elkeen borg van R1…
Deur Ilze-Mari Gründling TIEN persone is die afgelope naweek deur die Ladismith Polisie in hegtenis geneem vir die besit van dagga, mandrax en tik. Volgens ao Jan Cederas, woordvoerder van…
Deur Garnett Wicomb en Liesel le Roux DIE gemeenskap van Bridgton is die naweek geruk deur die mesdood van ’n 16-jarige tiener van Lappertstraat, Clinton Mentoor. Clinton, ’n graad 9-leerder…
• Moordsaak in Germiston Deur Ilze-Mari Gründling TWEE mans is verlede week deur polisiebeamptes van Gauteng op Oudtshoorn in hegtenis geneem in verband met ’n moordsaak in Primrose, Germiston. Randall…