Tekens van die tye….

pA plaaswag

Dié plaaswag-tekens is deesdae iets wat oral in en om Prins Albert gesien word. Boere in Die Gang (Prins Albert-omge­wing) het onder die leiding van dr Ian Punt, eienaar van die Kredouw-olyflandgoed, die Prins Albertvallei-plaaswag gestig. Gereelde patrollies word gery en die lede is almal per radio met mekaar in verbinding. Foto’s: Marlene Malan