Brand by Matjiesrivier geblus
DIE brand wat Vrydag (10 Januarie) in Matjiesrivier buite Oudtshoorn ontstaan het, is deur die naweek se reën geblus. Volgens Ntobeko Mangqwengqwe, senior woordvoerder van die Oudtshoorn Munisipaliteit, het…
Lees VerderDIE brand wat Vrydag (10 Januarie) in Matjiesrivier buite Oudtshoorn ontstaan het, is deur die naweek se reën geblus. Volgens Ntobeko Mangqwengqwe, senior woordvoerder van die Oudtshoorn Munisipaliteit, het…
Lees VerderThe Central Karoo K-9 Dog Unit confiscated drugs worth more than R6 million yesterday at Beaufort West. According to Capt Malcolm Pojie, spokesperson for the police in the Southern Cape,…
Deur Liesel le Roux ’N HANDGEMAAKTE kwilt met sowat 140 prentlappies van diere as deel daarvan, wag op ’n eienaar – in ruil vir ’n skamele donasie van R20. ’n…
Deur Ilze-Mari Gründling ’N 17-jarige inwoner van Calitzdorp, Reacan Pretorius, het Maandag in die Oudtshoorn Hospitaal beland nadat hy met ’n skêr in die linker-boarm gesteek is. Die voorval het…
Deur Ilze-Mari Gründling Die 19-jarige Carol Ann van Rensburg van Oudtshoorn was Dinsdagaand in die teater vir ’n veloorplanting op haar voet en been. Carol Ann is verlede Dinsdag (31…
’N BEKENDE en geliefde inwoner van Oudtshoorn, Manus Blignault, is met ’n ernstige beenbesering in die Klein Karoo MediClinic opgeneem nadag hy gisteraand in Baron van Reedestraat oorkant die Oudtshoorn Inn met…
HOEWEL Suid-Afrika se o.19-krieketspan die eendagreeks teen Sri Lanka op die Rec op Oudtshoorn gewen het, het hulle Sondag in die derde en laaste wedstryd lelik op hul neus gekyk. In…
IN ’n eerste vir Oudtshoorn het die senior bestuurspan van die Groter Oudtshoorn Munisipaliteit Donderdagaand (2 Februarie 2017) ’n netwerkaand van die Oudtshoorn Besigheidskamer bygewoon. Die netwerkaand in by Mount Noah,…