Vrou skuldig aan menseroof
Deur Garnett Wicomb DIE jong vrou wat ‘n baba by die Toekomsrus Kliniek op Oudtshoorn gesteel het, is die afgelope Vrydag in die Oudtshoorn Streekhof aan menseroof skuldig bevind en…
Lees VerderDeur Garnett Wicomb DIE jong vrou wat ‘n baba by die Toekomsrus Kliniek op Oudtshoorn gesteel het, is die afgelope Vrydag in die Oudtshoorn Streekhof aan menseroof skuldig bevind en…
Lees VerderDeur Garnett Wicomb Die pragtige uitstalling van memorabilia van die destydse Onderwyskollege Suid Kaapland (OKSK) in die Rembrandtsaal van die CP Nel Museum is Saterdagaand op luisterryke wyse geopen en…
‘n Man wat twee beskermingbevele wat sy gewese vrou teen hom verkry het, verbreek het, is gister in die Oudtshoorn Streekhof skuldig bevind en opgeskorte vonnisse opgelê. Lincoln Paulsen (48)…
Deur Garnett Wicomb DIE saak teen die man wat daarvan aangekla word dat hy ‘n vrou van Smartie Town verkrag en wreed vermoor het, is in die Oudtshoorn Landdroshof…
Burgemeester wil vroue en kinders in nood help DIE burgemeester van die Groter Oudtshoorn, Colan Sylvester, gaan op 17 Maart ’n maskerbal aanbied om fondse in te samel vir kinders…
Deur Liesel le Roux ’N MAN is Saterdagoggend op Oudtshoorn in hegtenis geneem vir beweerde dronkbestuur na ’n botsing in Voortrekkerweg naby die kruising met Baron van Reedestraat. Volgens sers Gretchen Michaels,…
’N DROOGTE is nie noodwendig net sleg vir die natuurlike veld nie, sê Louis Jordaan, veldkenner en eienaar van die plaas Minwater langs die Paardebontpad suidwes van Oudtshoorn. Dit verhinder dat plantegroei…
Deur Garnett Wicomb ’N JONG soldaat van Oudtshoorn wat in die see by Port Alfred verdrink het, is Saterdag met volle millitêre eerbewys op sy tuisdorp begrawe. Die 27-jarige Glenton…