Nuus




April skuldig bevind in sand-en-klipsaak

Die vorige burgemeester van die Groter Oudtshoorn, Gordon April, en ‘n medebeskuldigde, Raymond Wagenaar, is gister in die Oudtshoorn Landdroshof skuldig bevind aan verskeie aanklagte in die sogenaamde sand-en-klip-saak. Vonnisverrigtinge…


KKNK-produksies wen vyf fiëstas!

  “DIT is ’n groot voorreg om vanjaar die Fiëstas se Blou Stoel vir die KKNK se eerste Uitkampteater-inisiatief te ontvang. Ons is geweldig trots op al die kreatiewe skeppers…




Wind waai boom op motor

Die sterk rukwinde wat met vanmiddag se reënbui gepaard gegaan het, het ‘n karobboom agter die Queen’s Mall in Voortrekkerweg op Oudtshoorn op ‘n motor, wat onder die boom geparkeer…