Nuus



Speaker in hof vir aanranding

Deur Marlene Malan HULLE was eers goeie vriende – maar dié vriend­skap tussen familielede het ernstig versuur ná ‘n beweerde groepsbakleiery vroeër vandeesmaand op Klaarstroom. Dis oor dié fisieke en…



Babadief skuldig

Deur Garnett Wicomb DIE vrou wat ’n baba by die Toe­komsrus Kliniek op Oudtshoorn ge­steel het, is Vrydag in die Oudtshoorn Streekhof aan menseroof skuldig bevind. Die saak is vir…