Erfenis




‘Old Girls’ kuier lekker saam

Meer as vyftien oud-leerders van die Hoër Meisieskool op Oudtshoorn het Vrydag by die Black Swan Restaurant ’n gesellige oggend saam deurgebring. Hierdie byeenkoms is ’n jaarlikse tradisie waar die…


Funksie by Le Roux Dorpshuis stampvol

Skaars drie dae nadat die Vriende van die CP Nel-museum hulle sop en sjerrie-aand by die Le Roux Dorpshuis bekendgemaak het, is al 50 beskikbare kaartjies opgeraap.Die funksie is Donderdagaand…


Lemoenboom vir Neelsie en Vroutjie se tuin

Die Afrikanerbond het op Woensdag, 28 Mei, ’n byeenkoms ter herdenking van Afrikaans by Arbeidsgenot aangebied. Ongeveer 20 gaste het die oggend bygewoon waartydens Peet Vermaak ʼn interessante praatjie oor…


Kom kuier saam in Le Roux Dorpshuis

Dat daar ’n oplewing in die kultuurgeskeidenis van Oudtshoorn is, is duidelik danksy instansies soos HOE (Heritage Oudtshoorn Erfenis), Vriende van die CP Nel-museum en die Arbeidsgenotkomitee. Tussen hierdie drie…


Oudtshoorn-gholfklub het ryk geskiedenis

Oudtshoorn se gholfklub vier vanjaar hul 68ste bestaansjaar en daardie groen setperke het oor die jare bekende gholfskoene gesien.Onder die vername besoekers wat die Oudtshoorn Gholfklub al besoek het, is…


Amptelike opening van JBS–gebou

Na die brand by die JBS-gebou (Johannesburg Building Society) in Kerkstraat voorverlede week, het Blackie Badenhorst van die Le Roux Dorpshuis op hierdie foto afgekom.Dit is op 1 Julie 1966…