Erfenis






Ou geboue in kollig

VAN die interessantste geboue in die Oudts­hoorn-middedorp sal Don­derdagaand 17 Maart besoek word tydens ’n aandwandeltoer wat Heritage Oudts­hoorn Erfenis (HOE) aanbied. Die wandeltoer skop om 18:00 af. Slegs ’n…


Die Oppermans trek saam!

DAT die saamtrek van die Oppermans van ZAL – wat gedurende Erfenis-naweek (24 tot 26 September 2021) in Zoar, Amaliestein en Ladismith se omgewing plaasgevind het, onvergeetlik was, blyk die…