VAN die interessantste geboue in die Oudtshoorn-middedorp sal Donderdagaand 17 Maart besoek word tydens ’n aandwandeltoer wat Heritage Oudtshoorn Erfenis (HOE) aanbied. Die wandeltoer skop om 18:00 af. Slegs ’n beperkte aantal kaartjies (R50) is nog beskikbaar by Hazel Jonker (082 651 8037).