Bloupuntersherdenk verlede
Bloupunt, ’n gemeenskap wat voor Dysselsdorp se ontstaan die tuiste van talle mense was, het op 24 April 1971 deurgeloop onder die apartheidsregering se gedwonge verskuiwings. Die oorlewende gemeenskap het Saterdag hul 52ste herdenking van hierdie dag gevier.
Foto’s: Stefan Skapie Goosen