Stompdriftdam het baie min water oor

Die Stompdrifdam wat volgens die Wes-Kaapse departement van landbou 'n week gelede (op Maandag,13 Februarie) 5,8 % vol was. Hierdie foto is gister (Sondag, 19 Februarie) geneem. Foto: Schalk le Roux

Die Stompdrifdam wat volgens die Wes-Kaapse departement van landbou ‘n week gelede (op Maandag,13 Februarie) 5,8 % vol was. Hierdie foto is gister (Sondag, 19 Februarie) geneem. Volgens Joey Potgieter, voorsitter van Agri Klein Karoo, is daar geen besproeingsbeurte uit die dam oor nie weens die lae vlak van die dam.
Foto: Schalk le Roux