Wisseltrofee vir beste wynlys bekend gestel

Ellen Marais, skakelbeamte van die Klein Karoo Wynroete, het vanoggend met die Klein Karoo Mulpaaptoekennings 'n wisseltrofee vir 'n restaurant met die beste wynlys wat minstens drie Klein Karoo-wyne bevat, aan Francois Ferreira, inisieerder en sameroeper van die toekennings, oorhandig.

Ellen Marais, skakelbeampte van die Klein Karoo Wynroete, het vanoggend met die Klein Karoo Smulpaaptoekennings ‘n wisseltrofee vir ‘n restaurant met die beste wynlys wat minstens drie Klein Karoo-wyne bevat, bekendgestel en aan Francois Ferreira, inisieerder en sameroeper van die toekennings, oorhandig. Die trofee sal by die volgende Smulpaap Toekennings in werking tree.