Nuus

Mense wat padreëls verontagsaam

Nog twee videos van voertuie wat op die Oudtshoorn-George-pad op sperstrepe ander voertuie verbysteek, is deur Barry Roeland aan Die Hoorn gestuur. Roeland se videos is op Donderdag 2 Februarie…


SA klop Sri Lanka op Rec

DIE eerste van drie internasionale o.19-eendagwedstryde tussen Suid-Afrika en Sri Lanka wat deur SWD Krieket op die Oudtshoorn Sportgronde (Rec) aangebied is, is oortuigend deur Suid-Afrika met 7 paaltjies gewen. Die…


Groot eer vir jong Louis Visser

NOG ’n groot eer het die 18-jarige Louis Visser van Oudtshoorn te beurt geval! Louis is een van ses jong ryers uit Afrika wat gekies is as nuwe lede vir die…


Gesin moedeloos wat alles in brand verloor

Wayne en Bridgette Maconni van Bongolethu is moedeloos na­dat hul huis in Lunga­- straat 110 Sondag afgebrand het. Macconi, ’n algeme­ne werker, verduidelik dat hy en sy gesin van ses…



Minister komplimenteer hospitaal

PRINS ALBERT HOSPITAAL lewer puik plattelandse gesondheidsdiens, en sulke dienste is net so belangrik op die platteland as in stedelike gebiede. Dit was die boodskap van die Wes-Kaapse mi­nis­ter van…


Weermagdokter weer vlugtig in hof

DIE saak teen ’n dokter verbonde aan die Infanterieskool op Oudtshoorn wat daarvan aangekla word dat hy twee jong vroulike rekrute seksueel aangerand het, is gister in die Oudtshoorn Streekhof…



Vyf in hof vir diefstal van handsakke

VYF mans wat daarvan aangekla word dat hulle twee keer by ’n geskenkwinkel op Oudtshoorn ingebreek én duur volstruisleerhandsakke gesteel het, het verlede Vrydag vlugtig in die Oudtshoorn Landdroshof verskyn….