Distriksmunisipaliteit neem beheer van brandpermitte
Hy beklemtoon egter dat Oudtshoorn Brandweer se operasionele rol onveranderd bly.
Lees VerderHy beklemtoon egter dat Oudtshoorn Brandweer se operasionele rol onveranderd bly.
Lees VerderDie beskuldigde is op 6 Maart 2025 borgtog in die Oudtshoorn-distrikshof geweier nadat hy homself aan die polisie oorgegee het.
Volgens die klagstaat hou die aanklag verband met ’n beweerde voorval op 11 Desember 2025. Die klaer is ’n 26-jarige onderwyseres aan dieselfde skool.
Die RedRock Raceway in Oudtshoorn sal op Saterdag 11 Julie die tuiste wees van die 30ste RGR Klein Karoo Kampioenskappe.
Dit volg nadat die Suid-Afrikaanse regering ’n spesiale gesant vir tegnologie en kunsmatige intelligensie aangestel het om die land se rol in internasionale gesprekke oor die vinnig ontwikkelende tegnologie te versterk.
Looking back on the experience, Lethabo Sekgobela said the opportunity to represent her country was one she would never forget.
Volgens haar word motoriste dikwels gedwing om uit te swaai om slaggate te vermy, wat veiligheidsrisiko’s skep en voertuie aan onnodige slytasie blootstel.
Alhoewel die meeste inwoners hul dag normaal voortgesit het, het die optogte vrae laat ontstaan oor wat die wet toelaat.
Die regering het beklemtoon dat persone wat die optogte misbruik het om misdade te pleeg, vervolg sal word.
The reshuffle follows a request by the DA for changes to its Cabinet representation.