Sport



Bridgton maak rugbystem dik!

AL drie Bridgton Rugbyklub se spanne het Saterdag op die Rec in die SWD Premierliga skoonskip gemaak in hul wedstryde teen die spanne van Silver Stars van George. Die A-span…


Die Hoorn se Sportkalender

Vrydag – Maandag, 28 April – 1 Mei 2017 SKOLESPORT: RUGBY, NETBAL EN HOKKIE: • Die Hoërskool Oudtshoorn se Karootoernooi vir mediumskole word aangebied op Struisies se sportvelde. Sowat 40…


Alle paaie lei na Redstone Hills

Deur Higgo Jacobs Alle paaie lei vanjaar weer op Vrydag en Saterdag, 12 en 13 Mei, na die bekende Rooikoppe tussen Oudts­hoorn en Calitzdorp vir die gewilde Redstone Hills Uitdaagbergfietsrenne…



Maleisiese rolbalspan besoek Oudtshoorn

Deur Ben du Preez DIE Oudtshoorn Rolbalklub speel vanaf Donderdag 6 April tot 6 Mei, gasheer vir ‘n rolbaltoerspan van Maleisië. Die span is op toer deur Namibië en Suid-Afrika…