Sport

Vier van Oudtshoorn na SA Meestersatletiek

VIER meesteratlete van Oudtshoorn gaan as lede van die SWD-span van vandag (Donderdag, 4 Mei) tot Saterdag aan die Suid-Afrikaanse Meestersatletiekkampioenskap in die Groenpunt Stadion in Kaapstad deelneem. Benewens atlete van…



All Blacks A wen met bonuspunt

Deur Ben du Preez DIE All Blacks se eerste rugbyspan het Saterdag (29 April) in ’n wegwedstryd hul eweknieë van Uniondale met 29-21 geklop. All Blacks se drieë is gedruk…


Die Hoorn se Sportkalender

Saterdag, 6 Mei 2017 RUGBY: SWD Karoostreekliga • Oudtshoorn speel teen Adias op die Oudtshoorn Sportgronde (Rec). Die B-spanne begin om 14:30 speel en die A-spanne om 16:00. Vir navrae…





Steyl herkies tot voorsitter

Deur Garnett Wicomb Danie Steyl en Ernst Kok is op die algemene jaarvergadering van die Wesbank Tennisklub onbestrede in hul posisies as voorsitter en onder-voorsitter van die klub herkies. Die…


Fietsren sneuwel ná skade aan pas

Deur Marlene Malan EEN van Suid-Afrika se gewildste fietsuithouritte, the Swartberg100 Gran Fondo, is ge­kan­selleer weens die uitgebreide skade aan die Swartbergpas. Die uithourit sou op Saterdag, 29 April, plaasvind….