Sport

Parlementslede besoek Oudtshoorn

Deur Garnett Wicomb ’N AFVAARDIGING van tien provinsia­le parlementariërs het Oudtshoorn Dinsdag besoek as deel van ’n toer deur die Suid-Kaap waartydens hulle verskeie instansies besoek het om hulle te vergewis…

Lees Verder

Bridgton wen 4de in ’n ry

Deur Garnett Wicomb DIE A-span van die Bridgton Rugbyklub het Saterdag sy vierde oorwinning agtereenvolgens in die SWD Premierliga behaal deur die Maori’s van Borcherds op George met 22-17 te…


Enjins brul weer

DIE enjines gaan Saterdag (13 Mei) vanaf 15:00 weer brul tydens die tweede been van die nasionale kwalifiserende ovaalbaanrenne op die Arnold de Jager Ovaalbaan net wes van Oudtshoorn. Toegang…


Die Hoorn se Sportkalender

Vrydag en Saterdag, 12 en 13 Mei 2017 BERGFIETSWEDREN EN VELDWEDLOPE: • Redstone Hills Bergfietswedrenne en veldlope by Rooikoppe tussen Oudtshoorn en Calitzdorp. Vrydag vanaf 18:30 en Saterdag vanaf 08:00….




Eden Sportraad hou jaarvergadering

DIE Eden Sportraad se vyftig distriksportfederasies en ses munisipale sportrade vergader op Vrydag, 2 Junie, om 18:00 vir sy algemene jaarvergadering om onder meer sy aktiwiteite die afgelope jaar in…


o.13-krieketweek van Krieket SA weer hier

KRIEKET SUID-AFRIKA se nasionale o.13-krieketweek vind van Maandag tot Vrydag, 11 tot 15 Desember, weer op Oudtshoorn plaas. SWD Krieket speel gasheer vir die toernooi wat deur Momentum geborg word….