Sport


Oudtshoorn wen tien in ’n ry

Deur Ben du Preez DIE eerste span van die Oudtshoorn Rugbyklub het Saterdag die eerste ronde van die SWD Karoostreekliga met ʼn oorwinning van 94-10 oor Gamka afgesluit. Hulle is…


Collegians wen

COLLEGIANS se eerste rugbyspan het Saterdag vir Uniondale met 33-15 verslaan om aan hulle die derde plek op die punteleer van die SWD Presidentsliga te besorg. Collegians het die wedstryd…


Die Hoorn se Sportkalender

Saterdag, 3 Junie 2017 SKOLESPORT: Langenhoven Gimnasium speel tuis rugby, netbal en hokkie teen die Hoërskool Outeniqua van George. • Die o.18A-meisieshokkie-spanne pak mekaar vanaf 08:00. • Die eerste netbalspanne…




Bezuidenhout tree op as skeidsregter

’N LID van die Oudtshoorn Rolbalklub, André Bezuidenhout, was tydens die SA Meesters Enkelspelrolbaltoernooi vroeër vanjaar op die Wanderes in Johannesburg in vier wedstryde die skeidsregter. Hy was ook die tellinghouer in…