William Malgas wen houespel
Deur Ben du Preez DIE Oudtshoorn Gholfklub se houespel Saterdag, waaraan altesame 31 spelers deelgeneem het, is gewen deur William Malgas met 68 houe. Jaco Mortlock (71 houe) was twee-de…
Lees VerderDeur Ben du Preez DIE Oudtshoorn Gholfklub se houespel Saterdag, waaraan altesame 31 spelers deelgeneem het, is gewen deur William Malgas met 68 houe. Jaco Mortlock (71 houe) was twee-de…
Lees VerderVrydag & Saterdag, 23 & 24 Junie 2017 ROLBAL: • Die Klein Karoo Toyota Driespelrolbaltoernooi vind by die Oudtshoorn Rolbalklub in St Johnstraat plaas. Die eerste rondomtaliewedstryde begin Vrydag om…
DIE eerste rugbyspan van Collegians het Saterdag (10 Mei) sy vyfde oorwinning in ’n ry behaal deur Beaufort-Wes met 26-8 te verslaan in ’n SWD Presidentsliga-wedstryd op Beaufort-Wes. Collegians se…
Deur Schalk le Roux en Ben du Preez NET soos dit ’n gewoonte kan raak om te verloor, net so kan dit ’n gewoonte raak om te wen, sê Keith Meyer,…
De Beer, Van Coller behou titels Deur Garnett Wicomb DIE Wesbank Tennisklub se enkelskampioene van verlede jaar, Jacques de Beer en Christine van Coller, het albei hul titels Saterdag suksesvol verdedig…
Deur Wyndham Ewerts DANKSY goeie afgeronde spel het All Blacks se eerste span vir Spring Roses Saterdag op die Bridgton Sportgronde (Plate) geklop met 22-15, ’n telling wat laasgenoemde vlei. Die…
Vrydag & Saterdag, 16 & 17 Junie 2017 RUGBY: • Die o.18 Cravenweek- en Akademie-spanne asook die o.16 Grant Khomorugbyspanne van die OP, WP, Boland en SWD speel Vrydag en…
Deur Garnett Wicomb TWEE spanne van die Eden Senior Tennisvereniging wat verlede week op Mosselbaai aan Tennis Suid-Afrika se Super Seniors Interprovinsiale Tennistoernooi deelgeneem het, het hul onderskeie afdelings gewen…