Sport
Laubscher wen vleisdag
Deur Ben du Preez IAN LAUBSCHER het Saterdag (24 Junie) die Oudtshoorn Gholfklub se maandelikse vleisdag met ’n telling van 42 punte gewen. Steven Pieterse en Randell Jansen, albei met…
Plate bars uit nate!
DIE inisiatief van Rugby SA om ’n wedstryd in die Supersport Rugby-uitdaagreeks na die Bridgton Sportgronde (Plate) te bring was ’n reuse-sukses met die sportgronde wat uit sy nate gebars…
Oudtshoorn bly onoorwonne
Deur Ben du Preez en Wyndham Ewerts DIE eerste span van die Oudtshoorn Rugbyklub het Saterdag (24 Junie) op die Oudtshoorn Sportgronde (Rec) sy onoorwonne seisoen voortgesit deur Swings van…
Dubbelsmuurbaltoernooi gehou
Deur Ben du Preez DIE Oudtshoorn Muurbalklub het Saterdag (24 Junie) die eerste Big Bird DubbelsMuurbaltoernooi op Oudtshoorn aangebied. Twaalf spanne van onder meer Graaff-Reinet, George, Groot Brak en Oudtshoorn…
Oudtshoorn Sportfees herleef
DIE Oudtshoorn munisipaliteit se visie is om Oudtshoorn as die sportmekka van Suid-Afrika te vestig, en het saam met die Wes-Kaapse Departement van Sport en Kultuursake die Oudtshoorn Sportfees laat herleef….
Die Hoorn se Sportkalender
Saterdag, 1 Julie 2017 RUGBY: SWD Premierliga • Bridgton speel vanaf 13:00 teen Evergreens op die Bridgton Sportgronde. Die A-spanne begin om15:30. Vir navrae kontak Shirley Ewerts by 074 302…
Uitnodiging: Kaartjies vir rugbylegendes
Deur Ben du Preez DANIE MURRAY, sameroeper van die Oudtshoorn Legends, nooi alle Legends-lede (oud-rugbyspelers van die SWD, SARU en Federasiespelers) om hom te kontak by 074 367 5372 vir…
Aksie uit die wedstryd tussen die 0.18 Akademie-spanne van SWD en OP
Collegians maak stem dik!
Deur Wyndham Ewerts ’N BEGEESTERDE eerstespan van Collegians het Vrydagaand sy stem behoorlik dik gemaak deur Willing Hearts van Prins Albert, voorloper op die punteleer van die SWD Presidentsliga: Karoostreek, sy eerste…