

Heelbo gee die SWD senter Bennie Stemmet die bal uit en bo hardloop Tiaan Fourie met die bal. Bennie en Tiaan is albei Gimmies. Altesame 14 spanne van SWD, WP, Boland en OP het Vrydag en Saterdag op die sportgronde van Langenhoven Gimnasium aan ’n toernooi vir Cravenweek- en Akademiespanne (o.18), en Grant Khomospanne (o.16) deelgeneem.
Foto’s: Ebenezer Titus